Median Asset Management CC.

Median Asset Management is ‘n geregistreerde finansiële diensteverskaffer (FSP 25837) en bied die volgende dienste: 

  • Beleggingsbeplanning
  • Boedelbeplanning
  • Aftreebeplanning
  • Sakeversekering
  • Mediese fondse

Wie is ons

Median Asset Management onderskryf die volgende beginsels in ons interaksie met kliënte:

  • Kliënte Eerste
  • Integriteit
  • Objektiwiteit
  • Redelikheid
  • Bevoegdheid
  • Vertroulikheid
  • Betrokke en Ywerig
  • Professioneel